Dagboek van Jurie Johannes Groenewald

Krygsgevangene op Ceylon gedurende die Tweede Vryheids Oorlog (1899 -1902)

Prisoner of War during the Second Anglo-Boer War (1899-1902)

(gebore: datum en plek : oorlede: datum en plek)

 

Ontwikkel deur Jurie Pieterse

Last updated: 5 April 1999

 

Agtergrond / Background

This is the start of a personal project to transcribe the diary of my great grandfather, Jurie Johannes Groenewald, who was a prisoner of war during the second anglo boer war (Tweede Vryheidsoorlog) and held on the island of Ceylon.

The transcription will firstly be done directly in the original Netherlands. Later on I shall translate it into English.

 

Familie boom (onvoltooid)

Jurie Johannes Groenewald
Oupa en Hester Groenewald
Jurie Johannes Pieterse en Isabella Magrieta Jansen Pieterse
Jurie Bartel Pieterse (die skrywer van hierdie webblad)

 

Versoek

Dit is 'n groot en moelike taak om die ou dagboek te ontsyfer en digitaal te maak, en dit sodoende beskikbaar te maak aan histories kundiges, ander Afrikaners, en enige belangstellendes.

Ek sal dit baie waardeer as enige mense wat bereid is om te help asseblief aan my sal skryf by jurie@virtual1.co.za

Ek is in spesifiek op soek na mense wat my kan help met:
- Die tik van tabelle met die name van krygsgvangenis op Ceylon (redelik maklik)
- Die tik van die res van die dagboek (sommige gedeeltes is redelik duidelik, anders nie so nie. My oupa grootjie het ongelukking 'n handskrif soos ek en dis nie maklik om te ontsyfer nie. Iemand wat Nederlands kan praat en skryf sal dit moontlik makliker kan doen.)
- Kan help om moelike gedeeltes te kan ontsyfer of van raai en historiese kennis redelik akkuraat te kan voltooi.
- Vertaling in Engels (my oupa grootjie sal seker in sy graf omdraai! Maar as ek sou verduidelik dat dit is sodat die ou vyand kan sien watse lyding veroorsaak is, sal hy seker meer gelukkig wees.)
- Iemand wat 'n kort kragtige historiese perspektief kan bylas om die teks of tabelle beter in perspektief te plaas.

 

Dagboek

Bladsy: 1

Op de 10 de Oct 1902 teken ek ene jan Groenewald de deckleratie hoe bitter het is my moed het doen om in ons land te Komen.

On this day, 10 October 1902, I Jan Groenewald sign the Declaration of Peace. How bitter is my soul that I have to do this to get back in my country.

(Writer's note: Even though the Declaration was signed earlier on, Jan Groenewald (Jurie Johannes Groenewald) like many others refused to sign it and agree to lay down arms. Others who signed it were seen as 'hensoppers' or 'verraaiers' - traitors.)

 

Bladsy:1.2

vers 1 - Houdt moed houdt moed myn broeders en ons geliefde land (my wachters) op verlossing verlossing door Gods hand.

 

Bladsy:3

Letswiela Nommer van Kom(bersa)
P.O. Li Koloyame 21185
C/o Colin Stevens ksg
Thlotsive Heights
B Basutaland
fn Afrika

Jannie Groenewald (sy notas: Dis ons ouboet / Joek en Lettie se pa / 1 Sameel 18)
is en in die en kamp Tyichinophy

 

Bladsy:3.1

Gedicht door Ds Thom.

Diy atalawa Cylon = 7/5:1902

vers.1

Houdt moed Houdt (....) en ons

vers 4

Houdt moed houdt moed myn susters en ons

 

Bladsy:4

(....) onder bestellaing van den Heer kan (...)
van Tiyatiyan (...) goud africa
verars van by anien en (...) de oorlog of aan (...) 1088
Ds. Roeks word (...)

 

Bladsy:5

(...)
in Vyand bevenden edervrende de Oorlog
bengennende -
van 3de October 1899,
tot op 30 sten Mei 1902.

in Kaap Colone 1055
Natal " 855
Ceylon " 4939
India " 8484
Bermidas " 4543
St Helina " 5679
Tezamen " 25 555

('n latere inskrywin:) Om Portegal 900

(vo)lgens ofs gaveen hyn wry

Ceylon aangekomen 4939 man

 

Bladsy:5.2

alle named die in dezen Boek geschryffen is hyn
Burgers van den
orangevrystaat en
Transvaal die als
Krygsgevangenen
en deze Eyland Ceylon
overbedien is
wy hyn en deze Eyland
op 12 de september 1900
Aangekomen.

All names written in this book are citizens of the Orange Freestate and Transvaal, and prisoners of war on this Island of Ceylon. (...something about) arriving on (or from) this island on 12 September 1900.

volgens op gaveren hyn avy
op deze Eyland aangekomen
4939 man

 

Bladsy:6

1. Hendrik Gert Venter Johannesburg Z.A.R. 36 14 de September 1900
2. Hermanus Marthinus Van staden Bethlehem O.V.S 48 15 " "
3. Adriaan Hendrik Badenhorst Dewels Dorp " 17 26 " "
4. Daniel Johannes Robenson Wepener " 23 8 ste October
5. Barend Petrus Vandenberg Potchefstroom Z.A.R. 22 11 "
6. Johannes Matthys Pretorius Dewels dorp OVS 39 13 "
7. Wessel Hendrik Lourence Wepener " 19 17 "
8. Jan Adriaan Cotzee Thaban Nu Chu " 55 18 "
9. Daniel Rudolft Stroebel " " 18 24 "
10. Jacobus Johannes Venter Bethulie " 20 25 "
11. Frans Cornelius de Jongh Roexvellie " 44 30 "
12. Balzar Johannes Jacobus Rautenbach Bethlehem " 22 1 ste November
13. Daniel Nicolas Smith Ladybrand " 36 2 "
14. Cornelus Andries Van Tonder " " 19 9 "
15. Johannes Jacobus Fick Wepener " 21 10 "
16. Johannes Jurgens de Jongh Bethulie " 38 14 "
17. Andries Olivier Ficksburg " 17 14 "
18. Sarel Jacobus Myburg Thaban Nu Chu " 25 14 "
19. Johannes Stevanus Smit Heidelberg Z.A.R. 26 17 "
             

 

Bladsy:7

tabelle met meer name

 

Bladsy:8

tabelle met meer name

 

Bladsy:9

tabelle met meer name

 

Bladsy:10

tabelle met meer name

 

Bladsy:11

tabelle met meer name

 

Bladsy:12

tabelle met meer name

 

Bladsy:13

tabelle met meer name

 

Bladsy:14

1902 Januari  
  Febriare  
  Maart 2
  Aprel  
  Mei 7
  Juni 4
  Juli 3
  Augustus 4
  September 2
  October 2
  November 4
  December  

 

Bladsy:14.2

Onder doen van menschen die
is op Ceylon gestorfen
Getal van jaaren
van 16

Hereunder a table of the number of people who died on Ceylon, aged 16 and above

16

2

17

8

18

3

19

7

20

3

21

9

22

8

23

7

24

3

25

3

26

5

27

5

28

3

29

5

30

1

31

2

32

4

33

2

34

2

35

1

36

6

37

1

38

3

39

3

40

2

41

0

42

4

43

3

44

2

45

0

46

4

47

4

48

0

49

2

50

0

51

1

52

1

53

0

54

0

55

2

56

0

57

1

58

1

59

1

 

Bladsy:15

Overleed in Ceylon
van ofs den
12 den dag van September 1900

Died on Ceylon from 12 September 1900

1900 September 3
  October 8
  November 28
  December 34
1901 Januari 3
  Febriari 6
  Maart 7
  Aprel 2
  Mei 2
  Juni 0
  Juli 2
  Augustus 2
  September 1
  October 3
  November 3
  December 0
     
     

Bladsy:16 - einde